Slavery in the late antique world, 150–700 CE deur Chris L de Wet, Maijastina Kahlos en Ville Vuolanto (redakteurs): ’n resensie

“Die boek bied uiters belangrike nuwe insigte oor die manier waarop slawerny in hierdie tyd gefunksioneer het en slaag beslis daarin om die kompleksiteit van slawerny in hierdie era aan die lig te bring, asook die immer veranderende aard van hierdie tragiese sosiale instelling.”