Slabbert: Man on a mission. A biography deur Albert Grundlingh: ’n resensie
“Slabbert was nie net slim, welsprekend en opgewasse om sy man in enige debat te staan nie. Hy was toegerus met al die kulturele eienskappe wat ’n mens kon verwerf het slegs as jy in die diepgang van ’n dikgeweefde, wedersyds versterkende institusionele Boerebroeikas tot wasdom gebring was.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed