Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my

“Genoeg mense skryf die blote realiteit, maar my geheue is visueel, ek vergeet nooit die detail van iets wat my geroer het nie.”