Skrywersonderhoud: Helene de Kock oor Die kind uit die wingerd

“Enige roman weerspieĆ«l onvermydelik die skrywer se werklikheidsbeeld en ek hou daarvan om aan my siening van die werklikheid getrou te bly sonder om dit die hooftema van die boek te maak. Dit is soos suurdeeg in brood. Hopelik proe die leser dit nie, maar is bewus daarvan dat ‘n smaaklike brood baie aan suurdeeg te danke het.”