Skrywersonderhoud: Hannes Barnard oor Halley se komeet
“Die storie is ’n grootwordverhaal, of coming-of-age-storie. Daar is redelik baie debat oor of dit ’n jeugroman is en of dit ’n bildungsroman is. Juis daarom is ek gelukkig om Wenkbrou as uitgewer te hê, want hulle glo in stories wat nie altyd in boksies geprop kan word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed