Skrywersonderhoud: Chris Marnewick gesels met Zirk van den Berg

“Ek skryf die storie so goed ek kan, en dan kan lesers maak wat hulle wil. Die leeservaring is ’n spanpoging.”