Skrywersonderhoud: China Mouton oor Tronkhond

“Ek probeer hard om in ’n skryfroetine te kan werk, maar ek geniet dit terdeë as die muse my beetpak. Dan skryf ek ’n ‘hond uit ’n bos uit’!”