Skrywersonderhoud: Cas Vos oor Job en Met my hand op my hart
“Die hele digwerk van Job draai om die vraag of daar ’n God is wat hierdie wêreld regverdig bestuur. Dit is ’n vraag wat steeds gestel word, wat alle mense raak en wat van tyd tot tyd elke gelowige se asem laat wegslaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed