Skrywersonderhoud: André le Roux oor Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?
“Wanneer ouers sê nee, ek het nie my kind so grootgemaak nie, ek kén my kind, is hulle na alle waarskynlikheid reg. Maar hulle ken hul kind soos hy by die huis is, nie soos hy tussen sy maats is nie. Die kind by die huis en die een op die speelgrond is nie dieselfde kind nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed