Skrywers gesels oor kykNET-reeks Dwaalster
“Ons hoofkarakter, Annabel Loots, vlug uit die stad omdat sy in gevaar is weens haar werk as ’n ondersoekende joernalis. Terwyl sy op Maanhaarsdrif laag lê, word haar string plofbare artikels oor skaliegasontginning en korrupsie gepubliseer, met dramatiese gevolge.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed