Skryfkompetisie – Tyd: Hier is die wenners!
Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die 15 gedigte het op die kortlys verskyn. Die bekroonde digter en letterkundige Lina Spies het die drie wengedigte aangewys en deel haar indrukke van die kortlys en wengedigte.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed