Skrikbeeld staar uit die toekomsspieël: ’n lesersindruk van Water deur Hein Griesel

Water, wat grootliks in ’n ‘nabye’ toekoms” afspeel, lewer skerp sosiale kommentaar op lesers se huidige wêreld waar brutale sosiopolitieke skendings toeneem wat kan lei tot ’n woesteny waar die mees basiese lewensmiddele, soos kos en water, onbekombaar gaan wees.”