Skote in die nag: Om aan te hou dans, al klap die skote

“Misdaad is sinoniem met Mzansi – en soveel meer in Jozi. Maar sy inwoners stap op dieselfde voetpaadjie as die monster.”