Skote in die nag: “Is Melville dood?”

“Nou, nege dae na die geskietery by Poppy’s, sit ek op die voorstoep by Nuno’s met ’n Windhoek Draught gerusstellend in my hand terwyl my hond verveeld tussen die tafels rondsnuffel vir iets interessant.”