Skote in die nag: Is Joburgers nou lafaards?

“Wat Joburg se onderwêreld gedoen het, was om konstant ’n spieël op te hou sodat inwoners weet dat die blink en goud ook ’n donker kant het.”