Watwou “vergunning”! Afrikaans bied dalk juis ’n oplossing in skole!
“Die omvang van hierdie krisis behoort diegene wat die belange van kinders voorop stel, uit hul polities-historiese bekgevegte wakker te ruk en te laat soek na werkbare oplossings vir skole, eerdat nog ’n generasie kinders so te sê ongeletterd die werksmark betree.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed