Skilpoppe deur Barrie Hough: ’n jonglesersindruk
“Temas wat verskyn in die verhaal is selfbeeld, seksualiteit, gesinsdinamika, dwelms en verlies. Die poppe van Skilpoppe kan ons as mense ook simboliseer. Elke mens het lagies wat dieper en dieper gaan. Dit het my siening van die lewe verander en ek wens daar was ’n deel twee, want ek sou dit graag wou gelees het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed