Skermgreep: Conclave – ’n filmresensie
“Al sien jy net een rolprent vanjaar, beleef die geslote vergadering van Conclave wat die toekoms van die Katolieke Kerk kan besmet of verander of ’n revolusie teweeg gaan bring. Moenie wag dat dit later gestroom kan word nie. Hierdie stiltes moet in ’n teater beleef word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed