Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?

“Die protes wat ons tot nou toe sien, gaan eerder oor die gemaksone van ’n relatief klein groep bevoorregtes wat dalk net verveeld is.”