Skemerverse: ’n onderhoud met Estelle Kruger

“Die skryf daarvan was vir my ’n geestelike pad, omdat dit my gehelp het om daaroor te mymer en te groei.”