Skemerverse deur Estelle Kruger: ’n lesersindruk

“Skemerverse is ’n bundel verse wat ek nie kon neersit voordat ek die laaste gedig gelees het nie.”