Skatryk: leef ons wérklik beter? ’n Onderhoud met Johan Fourie
“Ons leef kwalitatief beter – langer en met beter lewensgehalte en selfs meer betekenisvol. Ons kyk dalk te gereeld vas in die daaglikse opskrifte of sien die verval rondom ons en vergeet van hierdie langtermynperspektief. Maar die vraag is nie net óf ons beter leef nie (daar is baie boeke wat dieselfde vraag beantwoord), dit is ook hóékom ons beter leef.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed