Sjaka S Septembir en die Beatniks: ’n lesersindruk

“Daar is verskeie ander ooreenkomste tussen Septembir se karakters en dié van die Beatniks. Almal is outsiders en nonkonformiste; hulle lewe teen die stroom van die alledaagse lewe met besonder baie uitdagings.”