Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais: ’n resensie
“Marais het veral as ekodigter bekend geword en in Sirkelgang kom die groter spektrum van die Antroposeen en spesieverse aan bod. Ter bewaring, ter optekening, ten einde insig en begrip te verkry, bou die digter bundel vir bundel aan ’n geheel wat verrys soos ’n argief of ’n diorama teen die horison.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed