Sing jou voorgeskrewe gedigte in die stort

"Moeg om vervelige gedigte uit jou kop te leer? Emile Minnie, sanger, liedjieskrywer en kunstenaar, het aan ‘n plan gedink wat sal maak dat leerders hul gedigte nie uit hulle koppe kán – of wíl – kry nie."