Simoelégri: stad van onrus – ’n onderhoud met Jaco Fouché

“Ek hou van vervulde mense en ek het baie respek vir ambisie en prestasie. Maar aan die rand van die samelewing kom jy op ’n hart af wat jy nie in gegoede kringe aantref nie.”