Silas en die ysbeer op Tafelberg: ’n onderhoud met Annie Klopper en Zandré Coetzer
“Silas woon saam met sy ma en sy ouma aan die voet van Tafelberg. Elke dag stuur sy ouma hom Droomland toe met wonderlike verhale. Eendag, is Ouma skielik weg. Silas droom dat Toemaar die donker man Ouma diep in Droomland in gevat het, en besluit om haar daar te gaan soek. Dis waar die avontuur begin, maar definitief nie waar dit eindig nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed