Sights, sounds, memories. South African soldier experiences of the Second World War: ’n lesersindruk
“Sights, sounds, memories is ’n bron waarin die persoonlike belewenisse van Suid-Afrikaanse soldate aan die front tydens die Tweede Wêreldoorlog bespreek word. Dit is in die eerste plek ’n akademiese teks van hoogstaande gehalte, maar is beslis ook vir die algemene publiek toeganklik. Die boek word sterk aanbeveel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed