Shoah: Twee getuies in kontras Lanzmann versus Irving

Waar vind die leser Irving vandag? David Irving as die mees makabere toergids wat daar kan wees, ‘n toergids by kampe soos die by Majdanek nog steeds besig om die David Irving weergawe van die geskiedenis te verkondig.