Shaka rising deur Luke W Molver en Mason O’Connor: ’n lesersindruk

“Die roman is met ander woorde nie net ’n poging om die publiek en jeug oor die Afrika-geskiedenis te onderrig nie, maar dit wil hulle ook oor die Zoeloe-kultuur inlig.”