Oop boek: Gesprek met Frederick Botha oor Seuns weet

“Skrywers is optekenaars, afloerders, afluisteraars, diewe. Om dit dan te fiksionaliseer is ’n manier om van werklikheid, en uiteindelik van onsself, sin te maak.”