Ses dinge djy’t byrie boogie show gemis!

“As djy ve’kies het om te Netflix en chill op jou Workers’ Day, lees deur alles wat djy by Suidoosterfees boogie gemiss’t.”