Sensus 2011

“Ek dink dit wys dat Afrikaanssprekendes nog nie heeltemal deur die ANC-gedrewe angliseringsgolf oorspoel is nie, omdat ’n betekenisvolle aantal mense nog bereid is om hulle met Afrikaans te identifiseer.” Theo du Plessis oor die taalstatistiek.