Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie  

“Die memoire behoort byval te vind by almal wat hul horisonne wil verbreed. Vroue, veral dié met lewenservaring, sal met Diedericks kan identifiseer. Mans kan meer oor die alfavrou uitvind.”