Seisoene op parool deur Hans Pienaar: ’n resensie

“Hans Pienaar lewer in Seisoene op parool van die beste reëls en van die indrukwekkendste grepe in ’n lang tyd in die Afrikaanse poësie – ondanks ontsierings en ’n onafheid van die bundel in sy geheel.”