Seeperde: ’n skrywersonderhoud
“Ek het ’n dromgroep in Langa, buite Kaapstad, hoor speel ’n ruk gelede en ook een aand by ’n musiekkonsert by die laerskool gehoor hoe ’n dromgroep speel. Dis toe ek besef het: Dit is die instrument vir my storie. Dis die klank van die boek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed