Sedeloosheid in die biology class

“Waar kom daai anties se half dozen of meer babies dan va’daan? Mrs Olivier gaat maar moet explain, dan nou nie? G’n mens kon jou dié konsternasie uitdink nie. In Graaffernet! Of all places!”