Sê nou ôs lies stories vi ôs kinners tydens die pandemic?
“As usual is ek mos innerlik proud om meer Muslim coloured stories vannie Cape Flats te sien op ôs boekrakke, en ek’s evens happier dat ôs klein kinners kan van dit benefit! … Ek kan nie genoeg sê hoe moeg ek is om stories soes Boet en Saartjie … virrie kinners te leer nie – dis high time vir iets nuuts! Soe obviously hettie onderwyser in my baie excited geraak virrie launch van Faizel en die sterre, en ek hoep dat hierie boek baie vê na ôse communities gaan travel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed