SASNEV-persverklaring: Van Coller moet verskoning vra

SASNEV-bestuursraad: “Dit is ons eenparige mening dat een individu se standpunte nie die pogings van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns om relevant in die breĆ« Suid-Afrikaanse gemeenskap te wees op hierdie manier in die wiele mag ry nie.”