#SAS4_2015: Foto's

Die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium is die afgelope naweek by die Universiteit van die Weskaap aangebied. Die simposium, met die tema “‘n nuwe Afrikaanse paradigma?”, het verskeie paneelbesprekings ingesluit wat kwessies soos identiteit, die toekoms van Afrikaans, selfpublikasie en rubriekskryf aangespreek het.