Sarah plus een deur Kristel Loots: ’n resensie

“Ouer vroue, wat die grootste persentasie van lesers uitmaak, sal alwetend glimlag oor die swaartekrag wat aan jou lyf kom hang, die brille en pille, die kwinte en kwale. Been there, done that. As jy nie daaroor kan huil nie, dan lag jy maar daaroor.”