#SansSouci: ’n Gesprek met ’n oudonderwyser oor wat onderwysers én kinders nodig het

“Kinders benodig meer as net fisiese dinge soos kos, klere en ’n dak oor hul kop. Suid-Afrikaanse kinders smag na emosionele ondersteuning.”