Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Faeed Amardien
“Ek dink daar word nie genoeg erkenning gegee aan Kaapse Afrikaans nie. Dis ’n storie wat handel oor die narratief op die Kaapse Vlaktes, dus het ek gedink dis meer eg en outentiek om in Kaaps te skryf. Dit pas in die verteller se mond en maak dit baie meer persoonlik terwyl jy lees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed