Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n resensie

“Deist slaag meesterlik daarin om in die tradisie van kontreiverhale soos deur Jan Spies en Herman Charles Bosman neergepen, die tipiese eiesoortigheid van ʼn kontrei, hier die Sandveld, aan die leser oor te dra.”