Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe
“Ek moes lee dat Indonesië ’n Asian land is net soes enige anner Asian land; dissie net die home van alle Cape Malays in isolation vannie res van Asia nie. Ek dink as ek Indonesië toe getravel’t straight vannie Kaap, miskien sou ek baie restricted Kaapse expectations van Indonesië ve’wag’t.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed