Sal ’n enkele Afrika-geldeenheid goed wees vir Suid-Afrika?
“Julius Malema, Pandor en die ANC wat blindelings droom van ’n federale Afrika sonder grense en ’n enkele Afrika-geldeenheid, moet die uitdagings in gedagte hou waarmee die Eurolande worstel. Veral omdat Afrika ’n arm vasteland is wat dikwels deur korrupte, onbevoegde en rassistiese regerings regeer word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed