Rymstories: "Die Swawelvanger"
“Hy wil, inhalig, die dun winde van die swawel
Die aarde se ronde wang, die kantel die salig
Van die vlakte in sy palm vang.”
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed