Rustig soos ’n landmyn, ’n resensie van Bettina Wyngaard se Lokval

“Dis natuurlik alles die skrywer Bettina Wyngaard se skuld. Sy het hierdie wreedaardige drange, soos die afgryslike roosbome in haar karakters se tuine, in my kop geplant.”