Rusland-Afrika-verhoudinge en die opkoms van ’n nuwe wêreldorde
“Die rol van Afrika in internasionale politiek is aan die toeneem. Een van die grootmoondhede wat Afrika se groei met verwagtinge dophou, is Rusland. ’n Belangrike rede vir Rusland se hernude belangstelling in Afrika is die soeke na voormalige Sowjettydperk-vennote en lande wat anti-imperialistiese en anti-Westerse beskouings het. Sulke vennote kan Rusland help om ’n nuwe wêreldorde te skep. Vanuit ’n historiese perspektief is dit eerstens nodig om te vas te stel hoekom Rusland in Afrika belangstel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed