Ruimhartigheid kan ons ook hierdie keer help versoen

“Ons is op die vooraand van Versoeningsdag. Suid-Afrika het weer ’n ‘ruimhartige’ versoeningsoomblik nodig, soos dié van 30 jaar gelede.”